Sale!

Storietyd (sub-standerd B) Afrikaanse leesboek / onder redaksie van P.J. Nienaber

Original price was: R70.00.Current price is: R40.00.

Die boek bestaan uit 29 stories.

Elke storie word aan die einde voorsien van ‘n opsomming en ook ‘n klompie woorde vir KLANKLEES.

Geskik vir jong lesers. Klanklees vir Sub-Standerd B om die ouer terme te gebruik

1 in stock

SKU: KIN.CHA.118/6/20 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

Geen datum

Sagtebandboek in mooi toestand, skoolstempels in boek nog netjies- waterskade in boek – bruin vlekke op onderkant van elke bladsy – boek is egter nog steeds bruikbaar

Voorwoord deur J.P. Lehman (Inspekteur van Onderwys)

Reeks: Vuurpylreeks