Description
Kejafa Knowledge Works
April 2010
Sagteband nuut aangekoop
R280.00
Hierdie boek neem die voornemende vleisbok-produsent op ? omvattende reis betreffende vleisbok produksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari Red), fasiliteite, voeding, siektes, entstof programme, gedrag, hantering en dan sekerlik die belangrikste aspek, finansies. Binne die bedryf moet die produsent homself afvra, maak ek profyt, het ek kontantvloei en derdens, wil ek my tyd en geld daaraan spandeer. Die boek bevat ? rykdom van inligting en sal jou deur al die aspekte van vleisbok produksie neem.
3 in stock
Kejafa Knowledge Works
April 2010
Sagteband nuut aangekoop