Description
Quellerie Uitgewers
Eerste uitgawe 2012
Sagteband soos nuut
Bandontwerp: Carina Comrie
Omslagfoto: Alastair Mclachlan
R140.00
Dit was ‘n ander tyd. ‘n Tyd toe mans nog hulle skoene gepolitoer het en haarolie gebruik het. ‘n Tyd toe kinders met fietse skool toe gery het. Toe gewone mense nie oorsee gegaan het nie en die meeste gesinne net een motor gehad het. Toe Vlieger Bothma grootgeword het in ‘n voorstad met skole, kerke, ‘n rooigordynfliek. ‘n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. Waar pa’s met die trein werk toe gery en die meeste ma’s nie gewerk het nie. Waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie. En almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer.
Vlieger het in 2011 ‘n ATKV-Mediaveertjie ontvang vir die beste koerantrubriek. Hierdie boek bestaan uit kort een bladsye-lange strories oor Vlieger en sy dinge…
4 in stock
Quellerie Uitgewers
Eerste uitgawe 2012
Sagteband soos nuut
Bandontwerp: Carina Comrie
Omslagfoto: Alastair Mclachlan