Volkslewe van die Afrikaner: Die verhaal van ons volkskunde /Grobbelaar, Pieter W

R180.00

Inhoud:

Die raaisel van die Afrikaner
O, die liewe “kultuur” tog!
Sê nou ons was nooit hier nie?
Kultuur-“taal”
Geestelike en stoflike kultuur
Agterdoek
Kultuurbande
Bronne
Wat agter lê
‘n Gids vir die geesdriftiges
“K’ ben een Africaander?”
Illustrasies

2 in stock

SKU: GESK.CHA.021/6/20; GESK.ALG.011/20/7/23 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1974

Hardeband met mooi los omslag, stempel van vorige boekwinkel voorin boek, maar boek in puik nuwe toestand

Die boek word deurentyd ondersteun met swart en wit foto’s sowel as sketse