Vonkelverse / Saamgestel deur Jan Vosloo

R45.00

Na elke gedig word daar ‘n klompie vrae gevra oor die gedig. Bekende digters soos SHeila Cussons, Piet van Rooyen, Chris Pelser, Herman Engelbrecht, Annesu de Vos, Elisabeth Eybers, Petra Muller George Weideman, A.J.J. Visser en nog vele meer…

1 in stock

SKU: DIG.JUN.007/10/19 Category:

Description

Tafelberg

Derde druk 1994

Sagteband toon verweer en gebruik maar nog netjies en waardevol, hier en daar potloodmerke