Die junior digbundel deur APB

R65.00

‘n Inleiding tot die Afrikaanse digkuns vir die eerste hoëskooljare.

Verskeie digters se foto en kort lewensbeskrywing met ‘n paar gedigte van elkeen.  FW Reitz, CP Hoogenhout Jan Lion Cachet, Eugene Marais, MH Neser, Melt Brink en nog vele meer…

Out of stock

SKU: DIG.HEL.002/14 Category:

Description

Uitgewer: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Datum: 5de druk 1962

Toestand: Hardeband bundel met vetkol op voorblad maar boek binne is in puik en netjiese toestand. Een stempel en woorde :komplimenter op binneblad