Voorlees vir nadink: 12 verhale uitgekies deur Elsabe Steenberg

R90.00

‘n Verhaalbundel vir kinders vir gebruik in laerskole en tuis, saamgestel en van aantekeninge voorsien deur Elsabe Steenberg.

Sprokies:

Die sandale, die servet en die hoed – Madeleine Gilhard (Illustrasies: Bernard Paul)
Hoe ‘n prins gekoop en verkoop is -Partap Sharma  (Illustrasies: Demi Hitz)
Pituka waar is jy – Ludvik Askenazy (Illustrasies: André Barbe)
Die papegaai-seerower-prinses – Joan Aiken (Illustrasies: Gale Bennett)

Fantasieverhale:

Sjlemiel se windmeulreis – Isaac B Singer (Illustrasies: Margot Zemach)
Rabbi Leib en die heks Kunegunde – Isaac B. Singer (Illustrasies: Margot Zemach)
Juffrou Notnagel – Barbara Sleigh (Illustrasies: Gale Bennett)
Die vuurvlam – Alba Bouwer (Illustrasies: Katrine Harries)

Realistiese verhale:
Die vaalveldmuise en die geelslang – Anna Rothman (Illustrasies: C.T. Astley Maberly)
Kwikkie Spalkbee se visblikkie – A.A.J. van Niekerk (Illustrasies: Nikki Jones)
Die groot trek begin – Santie Grosskopf  (Illustrasies: E. Toussaint van Hove)
Twee mandjies brame – Doris Buchanon Smith (Illustrasies: Charles Robinson)

 

 

 

 

 

 

 

1 in stock

SKU: JEUG.CHA.106/6/20 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1983

Hardeband met geen omslag maar mooi skets op voorblad boek in puik toestand

Stofomslag deur Fiona Moodie