Vrede op aarde : ‘n Kersboek vir die hele gesin /Rode, Linda (byeengebring)

R120.00

Inhoud bevat 36 stories oor kersfees deur bekende en onbekende skrywers. Van Toon van den Heever Audrey Blignault, Donald Riekert, Rona Rupert, Charles Dickens,  Eitemal en FA Venter en nog vele meer…

1 in stock

SKU: FIKSIE.ATA.084/21/2/26 (c) Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1990

Hardeband, xbiblioteek boek met plakker op rugkant en uiteken kaartjie agterin boek, inhoud skoon en netjies

Illustrasies deur Alida Bothma

Let op dat daar n rooi band op die onderste hoek geplak is moontlike skade