Vreemdelingvesting / Douglas Hill

R90.00

Vreemdling-vesting vervolg op Die jagter en Krygers van die woesteny en bring die avonture van Finn Ferrall en sy vriende – en hul stryd teen die wrede Vreemdeling-heersers van die aarde, die Slawehalers – tot ‘n opwindende einde.

1 in stock

SKU: JEUG.AIG.007/11/18 Category:

Description

Human & Rousseau,

Eerste Afrikaanse uitgawe 1991,

Sagteband met mooi gekleurde voorblad,

Afrikaanse vertaling: Jan Schaafsma,

Oorspronklike titel: Alien Citadel,

Bandillustrasie: Ian Lusted