Vuurwag / Engela van Rooyen

R120.00

Vuurwag is die verhaal van ’n baie klein bosgemeenskap wat onder hoë druk geplaas word. Almal leef onder die dreigende gevaar van ’n bosbrand, wat alles sal vernietig.

1 in stock

SKU: FIKSIE.MAR.009/5/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1975

Hardebandboek met stofomslag

Stofomslag: Helmut Starcke