Description
NB Uitgewers, Eerste uitgawe 2006,
Sagteband, Glansvoorblad, Goeie toestand,
Illustrasie – Ben Jonker
R70.00
Die oggend toe die kIompie ossewaens die lang,
gevaarlike pad; na Duitswes aanpak, kan die
agtienjarige Katrien Kruger terugkyk op ses
besonderse jare op die plaas Kommetjie. Toe sy as
jong weesmeisie by di? Liebenberg-gesin begin werk het, het sy nooit kon dink dat oom Stefaans soos ?n pa vir haar sou word nie, en Danie en Karl soos broers. Maar aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wou Katrien nooit as ?n broer dink nie. Van hul eerste ontmoeting bet hy haar hart gevange gehou. Op die trek het Faan egter net o? vir die blonde Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskool-maniertjies. Terwyl huIle ?n onsekere toekoms in ?n vreemde land tegemoetgaan, moet Katrien ook klaarheid kry oor waar die liefde vir haar I?.
Out of stock
NB Uitgewers, Eerste uitgawe 2006,
Sagteband, Glansvoorblad, Goeie toestand,
Illustrasie – Ben Jonker