Waar ek gelukkig was / Karel Schoeman

R90.00

‘n Jong vrou besoek weer ‘n stad wat sy as kind geken het en gedurende haar kortstondige verblyf kom sy tot ‘n beter begrip van die verlede en van haar eie situasie. Karel Schoeman se fyn waarnemingsvermoë en veral sy talent om aan ‘n bepaalde tyd en plek gestalte ge gee, maak Waar ek gelukkig was ‘n treffende en onderhoudende uitbeelding van ‘n stuk Suid-Afrikaanse werklikheid.

Out of stock

SKU: FS.JAD.004/08/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1981

Hardeband met stofomslag (klein skeurtjies op rugkant  en voorkant van omslag), boek is so goed as nuut en waarskynlik nog ongelees

R90