Willie en die hartseerbul / Meindert de Jong

R65.00

Willie is vasbeslote om sy vriend, ‘n ou hartseer bul, gelukkig te maak. Die bul behoort nie aan Willie nie. Willie se ouers hou ook nie daarvan dat Willie ‘n bul as vriend het nie. Maar Willie wil die hartseer bul gelukkig maak. Toe daar ‘n swaar sneeustorm toesak en die sneeu die hartseer bul en Willie van mekaar skei, trotseer Willie baie gevare om by sy hartseer bul te kom.

Willie en die hartseer bul is ‘n opwindende verhaal wat elke kind sal boei.

Out of stock

SKU: JEUG.TIM.002/5/18 Category: Tag:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik Beperk

Datum: Afrikaanse uitgawe 1967

Toestand: Hardeband met stofomslag, heelwat bruin ouderdomsvlekke in boek, dalk vuil merke maar boek nog verder in goeie stewige toestand, boek het ook watervlekke aan die einde van die boek maar beinvloed nie die teks nie.

Oorspronklike titel: Billy and the unhappy bull 

Vertaal: Uit Engels vertaal deur Johanna Schutte

Illustrasies en omslag: Claus Fischer