Wit vis /Van Tonder, Jan

R85.00

Jan van Tonder debuteer met die roman “Wit vis”. Dit behandel ’n lesbiese verhouding in ’n eng gemeenskap uit die perspektief van ’n man, maar is nie ’n geslaagde roman nie. Hyself erken later dat die boek te vroeg uitgegee is.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.1001/12/1/9 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1983

Hardeband met mooi omslag met skoolstempels en bygaande dinge.