Roepman /Van Tonder, Jan

R120.00

Die plek is ‘n spoorwegkamp in Durban : die tyd die stormagtige sestigerjare: die karakters onvergeetlik: Tinus se vyf susters en sy ouer broer, by wie hy lewenskennis versamel: Ouma met haar boerewysheid: Joon, die ‘roepman’ wie se oë wegkyk van die aardse: ant Rosie met haar sak vol klippe: Zane op sy sinistere nagtelike vlermuisjag: Melinda met die rooi panty: oom Gouws na pay-day met ‘n bos carnations wat nie vir sy vrou bedoel is nie: Gladys, stoflap i ndie een hand en die portret van H.F. Verwoerd in die ander: en Boytjie, haar kind wat te groot word vir die agterplaas.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.002/26/11/25 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Derde druk 2005

Sagteband uitgawe in puik netjiese toestand, so goed soos nuut

(Hierdie boek is nou ook ‘n rolprent.)