Wonderlike diere van Suid-Afrika / Dawid van Lill

R15.00

Pragtige volkleurboek maar het WATERSKADE! Goeie leeskopie.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE. ALG/701/12 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: 2005

Toestand: Sagteband met waterskade – die eerste paar blaaie sit vas aanmekaar maar die boek het nog baaaie bladsye wat met groot vrug gekyk en gelees kan word. Dis so jammerte aangesien die boek ‘n pragtige volkleurboek is.