Description
Uitgewer: Publiself
Datum: Desember 2006
Toestand: Splinternuut
R65.00
Daar kom tye wanneer selfs ‘n gelowige kwaad word vir God, of teleurgesteld word in sy optrede of sy gebrek aan optrede. Die bidder, wat onder sulke omstandighede dikwels ook kwaad en teleurgestel word in hom/haarself, deurworstel op ‘n eerlike wyse in hierdie boek sekere sake met die Here.
Ongewone gebedsonderwerpe word aangespreek. Daar is gebede wat rou en eg uit die hart skeur, byvoorbeeld die van ‘n verkragte, nadie selfmoore van ‘n lewensmaat, vir ‘n terminale geliefde wat nie wil sterf nie, oor ontrou, woede, die eie sterfbed en ook ‘n paar gewones wat ongewoon gebid word. Hier staan die bidder naak voor God.
2 in stock
Uitgewer: Publiself
Datum: Desember 2006
Toestand: Splinternuut