Uitgawe 7 met Pieter Pieterse op die voorblad

Binneblad – advertensie van Sanlam – “Afrikaans is nie vir sissies nie”

Redaksioneel

Duisendste intekenaar – bladsy 1

Inhoudsopgawe bladsy 2-3

Inligtingsblad bladsy 4 – Doelwitte van die tydskrif  en enkele feite oor kakkerlakke.

Bladsy 5 – Kakkerlakspan voorgestel en allerlei kontakpersone en briewe van lesers

Bladsy 6-7 –  Sê jou se – briewe van intekenaars

Bladsy 8-11 – Artikel oor Augustinus

Bladsy 12 – 16 – Oor Pieter Pieterse en sy lewe

Bladsye 16-19 oor sy hele oe et skrywer Frieda de Villiers

Bladsy 22-27 – Sheila Cussens in bree trekke met heelwat foto’s van haar beeldende kuns

Bladsy 28 – 29 – Versindaba 2006 – kort oorsig met met foto’s van rolspelers soos Petra Muller, Wilma Stockenstrom, Amanda Botha, Gilbert Gibson, Louis Esterhuizen, Marlise Joubert en George Weideman

Bladsy 30 – 33 – Eugene Marais – 101 jaar later

Bladsy 33 – Advertensie van Aweregs deur Dan Roodt

Bladsy 33 – Foto’s van Rouel Beukes, Linette van der Merwe, Ferdi Geyer, Petru Wessels en Carel Trichad

Bladsy 34 – 37Katte en hul kunstenaars en uitgebreide artikels vir katliefhebbers

Bladsy 38 – 41 – Drama Profiel van Milla Louw

Bladsy 42 – 45 – Frans Kalp – Hoofskrywer van Egoli

Bladsy46 – 50 Artikel oor Gamkaskloof alias Die Hel geskryf deur Riana van Schalkwyk en blink gepoets deur Junita Buys

Bladsy 50 – Timber Homes advertensie

Bladsy 51 – 53 – Van Manuskrip tot boek – deur Dries Brunt

Bladsy 53 – Advertensie van Die Ossewa – ‘n Antiques winkel in Melville

Bladsy 54 – 55 – Afrikaans-Ekspo vir skole is 10 jaar oud

Bladsy 55 – Advertensie vir die Voortrekkers

Bladsy 56  – Afrikaanse onderrig uit die VSA vir die wereld aangebied

Bladsy 57 – Skryf is nie vir sissies nie deur Riana Scheepers

Bladsy 58 – Sanlamprys vir Afrikaanse teater met pryswenners en skrywers betrokke Dan Roodt van Praag Uitgewers, Nico Luwes, Martie van Sanlam en Let Kleyn.

Bladsy 59 – Advertensie van die destydse Bistrot Boer’geoisie in Greenlyn Villa

Bladsy 60 – Boeksake deur Robertson Leeskring met hul Kwarteeufees

Bladsy 61 – Audrey Blignautls leeskring, Carletonville

Bladsy 62 – 63 – Sewe Kleure boeke maak haar buiging met Anel Heydenrych, Annemari Coetzer en Nadia de Kock en Lizz Meiring as gasspreker

Bladsy 64- 66 Taalspele oor allerlei taalgoete soos Homonieme, Spreekwoorde en gesegdes, vergelykings en Anglisismis en nog ook illustrasies daarby

Bladsy 67 – 71 – Sylyn aangebied deur Nadia de Kock op Reistapytdeur van Magda J van Rensburg aangebied deur Nadia de Kock op Reistapyt, asook Tsitsikamma deur Jozua Serfontein,  Die pienk traaisiekel se liegendes en ellendes asook In stede van die liefde se resensie.

Bladsy 72 -77 – Uit Knibbels se knapsak, Jeugdig – voor op die wa deur Margaux Stevens as jeugskrywer, resensies, Wat kom die lekker lawwe lagboeke vandaan deur Maritha Snyman, Die “band” Tamatiestraat met Luanita en kie.

Bladsy 78 – 81 – Frans Groenewald en sy kostelike “kieliekuns”!

Bladsy 82 – 84 – Harry Erasmus Kunsgalery

Bladsy 85  – Nanna Vorster-Bakkes en Deon Stols op Uitstalling by Die Huisgalery.

Bladsy 86 – 89 Huldeblyk aan Vader Frans Claerhout.

Bladsy 90 – 93 – Beeldhouer, Jan van der Merwe of Jan die “argeoloog”.

Bladsy 94-95- Poppeteater deel 2 deur Elsa Smith.

Bladsy 96 – Kafeekat deur Splintersketse

Bladsy 97 – Wenners van uitgawe 6 : Wenners van Crescendo, Haas-Das kompetisie en die Lize Beekman kompetisie.

Bladsy 98 – e Books advertensie

Bladsy 99 – Boekebestelvorm

Bladsye 100 – Intekenvorm op Kakkerlak

Bladsy 101 – Passi tydskrif advertensie