‘n Pot vol winter / Maretha Maartens

R70.00

As Elizabeth die aand toe die fliek vol bespreek was, maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie. Sou sy nog wou leef.

Maar sy het nie.

Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agtergekom het haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in die tyd dat Kurt vir ‘n paar dae huis toe kom van die Grens af – Kurt wat al meer praat oor “liefde maak”. Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee – al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat. Want sy weet wat hy sal sê: “Jiss, dis bad. Jiss dis bad.” Dis al wat hy sal sê. En om die Here aan te roep, help nie. Vir haar en Talla het Hy vergeet.’

‘n Pot vol winter is geskryf vir jong volwassenes – die eerste in ‘n in nuwe reeks van Haum-literêr. Sonder skroom, maar met insig en verantwoordelikheid van ‘n jong meisie se nood en bring so noodsaaklike vernuwing in die genre van die Afrikaane jeugliteratuur.

4 in stock

SKU: JEUG.DON.008/15/7/20; JEUG.(B).JVW.017/10/22; JEUG.NEL.(C).010/9/23; JEUG.HES.(D).003/12/23 Category:

Description

Uitgewer : Haum-Literêr

Eerste uitgawe eerste druk 1989/6

Toestand: Sagteband in redelike toestand, klein stempeltjie voorin boek

Bandontwerp deur Pierre de Wet

Pryse: Die boek is aangewys as die wenner van die Andrew Murrayprys in 1989 en naaswenner van die ATKV-Prosaprys 1989.