Huppel en sy maats /Kuhne, WO

R140.00

Boeke in die reeks:

Die eerste boek: Huppelkind

Tweede: Huppel maak ‘n plan

Derde: Wip Huppel wip

Vierde: Vrolike Huppelkind

Vyfde: Huppel by die water

Sesde: Huppel verjaar

Out of stock

SKU: KIN.ALG.012/20/1/26 Category: Tag:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1982

Hardeband met gekleurde voorblad (sonder stofomslag), naam van vorrige eienaar baie klein met pen op binneblad geskryf, sommige blaaie toon skimmel vlekkies

Illustrasies: Dorothy Hill Kuhne

Reeks: Vierde boek in Huppelkind-reeks

Ou reeks is bitterskaars.