Description
Voortrekkerpers
1970
Hardeband boek met omslag maar heelwat klein skeurtjies op omslag wat herstel is en oorgetrek is met los plastiek, naam voorin boek, boek inhoud nog netjies effense skimmelvlekkies aan kant van die boek
Original price was: R120.00.R100.00Current price is: R100.00.
Hierdie boek vervolg op Rowerjagters van Niemandsland.
1 in stock