Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1972
Hardebandboek met groen voorblad, geen omslag en stempels in boek, stukkie van die boek se opsomming voorin boek ingeplak, boek mooi skoon en stewig binne asof dit nooit gelees is nie. Klein bibsakkie voorin boek geplak by stempels vam biblioteek.