Die millennium: is die einde hier? /Joubert, Stephan

R75.00

Die eindtyd in perspektief.

Inhoud:

Hoofstuk 1: Wanneer breek die einde aan?

Hoofstuk 2: Lees reg, dan verstaan jy reg!

Hoofstuk 3: Alles oor die eindtyd in ‘n neutedop

Hoofstuk 4: Kan jy die tekens van die tyd lees?

Hoofstuk 5: Die antichris : Wie of wat is hy?

Hoofstuk 6: Die groot verdrukking

Hoofstuk 7: By die wenpaal!

Hoofstuk 8: Maak die tyd vol!

1 in stock

SKU: GEE.ALG.004/25/3/26 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 1999

Sagteband met gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, gedenk blaai voorin boek is verwyder.