Net maar onder ons / Sophie Meiring

R65.00

‘n Boek vir Tienderjarige dogters. Al die belangrike vrae waarmee ‘n jong meisie te doen kry op haar reis deur die “tussenland” – tussen die jeug en volwassenheid – word hier in ‘n aangename geselstrant deur ‘n ervare skryfster beantwoord.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.YOL.002/5/19 Category:

Description

JL van Schaik

Tweede uitgawe 1976

Hardeband met mooi gekleurde voorblad in goeie toestand, blaaie vergeel