Description
Human & Rousseau
Sewende druk 2008
Sagtebandboek in mooi toestand, twee geringe vuil merke aan die regterkant van die eerste twee wit bladsye
Oorspronklike titel: Pippi Langstrump -1945
Uit Sweeds vertaal deur Nerina Ferreira
Illustrasies: Carl Hollander

