Sale!

Die vrou met die pers oog / Francois Bloemhof

R30.00

Chris en Martie is in ‘n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin skielik snaaks optree, daar is die outjie sonder hare en die eienaardige biblioteekjuffrou wat hulle hoendervleis gee. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in hierdie eienaardighede, besluit Chirs en Martie om ondersoek in te stel… wat hulle in die kloue van die vrou met die pers oog laat beland.

Die eerste in ‘n reeks lekkerlees rillerstories.

1 in stock

SKU: JEUG.DEB.024/8/4/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe, tweede druk 2014

Rillerreeks nr 2

Omslagontwerp: Chenél Ferreira-Lotz

Sagteband, nog netjies, oorgetrek met kleefplastiek, boek het ongelukkig heelwat notas in die teks in potlood maar eerste paar blaaie se notas is in pen sowel as die vorige eienaar se naam voorin boek