Emil en die speurders /Kastner, Erich

R120.00

Erich Kastner is in 1899 in die Duitse stad, Dresden, gebore. Hy het besondere belangstelling in die letterkunde getoon en reeds vor 1930 het daar drie bundels poësie van hom verskyn.

Emiel en die speurers het oorspronklik in Duits onder die die titel Emil und die detektive verskyn. Dit is uit die Duits vertaal deur Estelle Delport

Die illustrasies is van die bekende kunstenaar Trier.

1 in stock

SKU: FIKSIE.WAV.008/10/21; JEUG.WAV.004.15.8.23 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe in hierdie formaat 1982

Hardeband met mooi gekleurde voorblad boek soos splinternuut, blaaie nog styf en skoon, daar is ‘n prysuitdelingsplakker op binneblad geplak

Illustrasies: Trier

Vertaal in Afrikaans deur Estelle Delport