Die kinders van die groot sneeuveld /Fitinghoff, Laura

R90.00

Die kinders van die groot sneeuveld is die meeslepende vertelling van ‘n groep kinders wat met ‘n bok in die middel van die yskoue winter wegtrek uit hul dorp wat hoog in die noorde van Swede in die land van die Laplanders geleë is. Hulle ouers is oorlede en hulle wil ontkom aan die tehuis van armes. Deur moed en volharding, geloof en vertroue kom hulle, onder aanvoering van die oudste, ‘n seun van dertien jaar, goed tereg. Die avonture wat hulle belewe, die moeilikhede wat hulle moet oorwin, die stryd teen honger en koue, maak dat hierdie boek van die begin tot die eng boei. En die merkwaardige is, dat hierdie verhaal op werklikheid berus en nie verdigsel is nie.

Out of stock

SKU: FIKSIE.HAR.024/9/19 Category:

Description

JL van Schaik

Tweede druk 1960

Hardeband met stofomslag, ou bibboek met gewone stempels en sakkies

Oorspronklike titel:  Barnen Ifran Frost Mofjallet

Dis uit Sweeds na Nederlands vertaal deur N. Basenau-Goemans en in Afrikaans vertaal deur S.G. Meiring

Die Libr-reeks van klassieke jeuglektuur