Die gevleuelde slang /Bergen, Peter

R90.00

Die dramatiese verhaal van Cortez se verowering van Mexiko.

Hierdie boek voer ons terug na die tyd van die groot ontdekkers en veroweraars van die vyftiende eeu, toe avonturiers en helde, vrome en gewetenlose manne die onbekende oseane oorgesteek het en die geheimsinnige “nuwe” vastelande gaan verken het.

1 in stock

SKU: VERT.FIKSIE.HAR.101/9/19 Categories: ,

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1965

Hardeband met stofomslag behalwe vir ou bibstempels en sakkies, nog in puik toestand

Oorspronklike titel: Jaguar und Federschlange

Afrikaanse vertaling deur H.D. Buttner