Description
Corals Publishers
Eerste uitgawe Nov 2008
Sagteband boek is nuut aangekoop
R90.00
‘n Riller uit Afrika.
Eenoog is los. Lesilo dans willoos na sy meester se pype. Soos wat Eenoog die omvang van sy mag besef, word sy poetse genadelose wreedheid. Die dood loop ongenaakbaar deur die Tswana-dorpie.
“Die geeste van my voorvaders sal toesien!” Oor wie sal dié doodsvonnis volgende uitgespreek word?
As TV3-dramareeks in Sotho het dié riller oor geloof en bygeloof rekord kykergetalle gelok.
In 2006 word Hans du Preez vir sy pionierswerk met ‘n Golden Plumes Toekenning vereer vir die beste televisiebydrae oor dertig jaar.
Out of stock
Corals Publishers
Eerste uitgawe Nov 2008
Sagteband boek is nuut aangekoop