Description
Uitgegee deur Woordewinkel Uitgewers
Rayton
1999
Voorbladontwerp deur Corne van Zyl
R40
Original price was: R40.00.R20.00Current price is: R20.00.
Dirk Cromhout registreer sy besigheid “Katrol Hengel en plesierritte” in Durban. aanvanklik gaan dit nie goed met die besigheid nie. Dan ontvang hy ‘n baie betalende opdrag om n groep seebioloë na ‘n eensame strandmeer langs die kus van Mosambiek vir sonderlinge navorsing te neem…
Ten minste een van die akademici stel nie net in marine-biologie belang nie. Dr. Jack Mainhardt werf Dirk se samewerking om saam met hom na die wrak van die vergane skip Die Straat Malabar te gaan soek. Wat uit die wrak uitkom, is nie net kosbaarhede nie maar die besonderhede daarvan word nie met Dirk gedeel nie. Met die ekspedisie ontmoet hy ook die beeldskone Lorraine Hambley-Smith. Hoewel sy Meinhardt se verloofde is, voel Dirk geweldig aangetrokke tot die meisie met die minsame persoonlikheid…
1 in stock
Uitgegee deur Woordewinkel Uitgewers
Rayton
1999
Voorbladontwerp deur Corne van Zyl
R40