Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1989
Hardeband met mooi voorbladskets boek het effense vogtigheid gekry en boekblaaie baie effens gerimpel geen bruin vlekke, tippex merk op binneblad
Ook in Engels uitgegee onder die titel Beyond the mountains
Omslagontwerp: Friedel Eloff
Daan Retief Uitgewers boekomslagwedstryd 1ste prys

