‘n Hennetjie met kuikens /Bouwer, Alba

R90.00

“’n Hennetjie met kuikens” handel oor ’n wit (Sarie) en ’n swart (Sara) dogtertjie wat apart van mekaar woon maar elkeen ’n pop van ’n ander ras as gespreksgenoot het. Die ma’s vertel ook afsonderlik aan hulle dogtertjies van gedeelde ervarings met die ander ras op ’n plaas, waarna hereniging tussen die twee eertydse speelmaats plaasvind. Dit is veral die waardigheid en opregte menslikheid in menseverhoudings wat ’n mens bybly. Die C.P. Hoogenhout-prys word in 1971 toegeken aan “’n Hennetjie met kuikens”.

Out of stock

SKU: KIN.LIN.028/30/3/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1971

Maroon hardeband sonder ‘n stofomslag, buiten vir stempelmerk op binneblaai is res van inhoud in puik skoon en netjiese toestand.

Geillustreer deur Katrine Harries

Skaars boek