Description
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardeband met mooi stofomslag, effense skaafmerke op buiterante van omslag
R120.00
Na ‘n motorongeluk is Tessa verlam. Dit lyk asof die dokters niks mere vir haar kan doen nie – asof sy die res van haar lewe in ‘n rolstoel sal moet slyt.
Die koms van Snuiterkuif en Niksie verander egter haar hele lewe – ook dié van haar ouers en juffrou Brilletjies, Tessa se private onderwyseres. Snuiterkuif en Niksie kom uit Feëland – dié lnd waar alle dinge moontlik is.
vreemder ervaringe wag op Tessa me die koms van Snuitie en die klein waternimfie…
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardeband met mooi stofomslag, effense skaafmerke op buiterante van omslag