Trekkersweë : Verse van Totius /Totius

R140.00

Bundel is uitgegee by geleentheid van die vyftigste bestaan van die Hertzogprys van die SA Akademie van Wetenskap en Kuns

Out of stock

SKU: DIG.LID.069/6/24 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Negentiende druk 1915

Hardeband sonder stofomslag, vlekke op omslag van ouderdom, pen notas op verskeie blaaie, inhoud nog stewig

Met tekeninge deur J.H. Pierneef

Skaars bundel