Sale!

My eerste neëntig jaar / Ds. A.F. Louw

Original price was: R250.00.Current price is: R200.00.

Inhoud:
15 swart en wit fotos verskyn in die boek

Toe ek my kom kry
Seun in die Paarl
Na die binneland met kar en perde
My vader by my ordening
Ek begin in Graaff-Reinet
Andrew Murray pleit vir die boere
Met 5000 krygsgevangenes op ‘n eiland
Krygswet in Suid-Afrika en my tweede besoek aan St. Helena
Een keer per maan was dit posdag
Die onnodige oorlog
Die Ewige Lig ook op ‘n eensame eiland
Instructions: Leave by the next cattle boat!
Wie huis toe wou gaan, moes teken
Die Drosdy op Worcester – 100 man begin weer skoolgaan
Twee jaar op Keerom
Saam met ds. P.K. Albertyd op Graaff-Reinet
Eerste organiserende sendingsekretaris
By die Vrouemonument 16 Des 1913
Die Rebellie en die Raad van Kerke
Die end van die handsaklewe
Aberdeen – Droogte, Armoede en Griep
Bloemfontein – Die boerekerk in die stad
Drie Anglikaanse Biskoppe en drie “Boer Predikants”
Na die Eikestad
Geleenthede om die Kleurlinggemeenskap tot diens te wees
Uittree!

 

2 in stock

SKU: BIO.BIK.064/8/20; BIO.EVA.008/7/23; FIKSIE.BIK.(SUR).043/26/02/24(SUR) Category:

Description

NG Kerk-uitgewers

12 Mei 1958

Hardebandboek met stofomslag in mooi toestand, boek lyk nog goed asof dit nooit gelees is nie