Description
Medewerkers: Annieria McFarlane, Hennie Symington, Jan de Wet, Johan van Schalkwyk
CUM
Eerste druk 1997
Sagteband met volkleurvoorblad in redelike netjiese toestand, puntjies van voorblad effens gebuig, voorin is ‘n plek waar mens dit as ‘n geskenk kan gee en die naam op ‘n lyntjie invul.

