Description
Uitgegee deur die SAUK
April en Mei 1959
Sagteband nog netjies
Publikasie P59/5A
R60.00
Hierdie brosjure is gebaseer op ‘n reeks van 52 praatjies wat deur Prof Nienaber oor die Afrikaanse diens van die SAUK uitgesaai is as deel van sy herdenking van die Die wonder van Afrikaans.
Out of stock
Uitgegee deur die SAUK
April en Mei 1959
Sagteband nog netjies
Publikasie P59/5A