Oom Pop gooi duim /Postma, Minnie

R90.00

Daar bestaan min humoristiese boeke in Afrikaans, daarom is dit’ n verkwikking om ‘n mens te vermaak met Pop se vreemde ervarings.

Out of stock

SKU: FIKSIE.NAU.004/2/22 Category:

Description

Afrikaanse pers boekhandel

1960

Hardeband met sonder omslag, boek in mooi en skoon toestand, naam van vorige eienaar voorin boek, boek nog netjies en skoon, hoekie van voorblad effens gebuig (foto)