Son op die water: ‘n elegie /Kruger, Louis

R85.00

Louis Kruger se debuutwerk, Die skerpskutter, is in 1982 met die Eugene Marais-prys bekroon. Sy jeugverhaal, Donkerboskind was in 1985 een van die wenners van die Sanlam-prys vir Jeuglektuur. Dit en son op die water is ook uitgegee in Nederland, waar die skrywer ‘n hele aantal jare predikant was in die Gereformeerde Kerk.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.011/15/5/23 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1991

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, boek is splinternuut, nog nooit te vore gelees nie