Kort lewe van ‘n reisiger /Van Niekerk, Dolf

R160.00

Die verhale in “Kort lewe van ‘n reisiger” toon opnuut sy vermoë om fyn gevoelsnuanses te verwoord en ‘n boeiende atmosfeer te skep. Dis’ n bundel met wisselende stemminge: broeiend, nostalgies, ontstellend, morbied, vol deernis…

‘n Prikkelende, individualistiese bydrae tot ons verhalende literatuur.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.1572/2011 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe  1979

Hardebandbboek met mooi stofomslag, boek is boonop geteken deur die skrywer