Description
Die musiek wat die koning wil hoor is oorspronklik in Engels deur die SAUK uitgesaai.
Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1972
Hardeband met pragtige stofomslag, in puik netjiese toestand
Met tekeninge deur Helmut Starcke
Baie skaars boek
Nog ander boeke deur die skrywer:
Die koningskind van die Hantam
Elias loop in die ry
Brandkloof se kinders
By Omdraai verby
Cato van Brandkloof

