Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1965
Hardebandboek met geringe verweer op stofomslag, naam van vorige eienaar voorin boek, res van inhoud in skoon en netjiese toestand
R180.00
Hierdie roman oor die lewe van William Shakespeare wil die groot Engelse digter en dramaturg aan die Afrikaanse lesers bekend stel nie as ‘n figuur uit die geskiedenisboek of selfs as die skrywer van dramas wat in die voorgeskrewe kursus op skool behandel word nie, maar as ‘n werklike mens.
1 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1965
Hardebandboek met geringe verweer op stofomslag, naam van vorige eienaar voorin boek, res van inhoud in skoon en netjiese toestand