Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1977
Hardebandboek met omslag, omslag toon verweer, wit skaafmerke
R160.00
Die toneel is Glasgow, en die verhaal speel af onder mense wat vreemdelinge is in die stad, elk oorheers deur herinnerings aan die verlede en elk besig om op sy eie manier ‘n vergelyk daarmee te probeer tref. Temas wat Karel Schoeman reeds in ander boeke aangeroer het, word hier met groter skerpheid en deurdringendheid ondersoek, en die gevolg is ‘n aangrypende nuwe roman.
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1977
Hardebandboek met omslag, omslag toon verweer, wit skaafmerke