Description
Perskor
1997
Sagteband in redelike toestand, boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf
Omslag: Douw van Heerden
R70.00
Wetenskapsfiksie.
Jamesville is nie ‘n gewonde dorp nie. Die hele plek word deur ‘n sentrale rekenaarstelsel, wat die ouens by Hex Laboratoriums ontwikkel is, beheer. ‘n Ongeluk tydens ‘n kernfisika-uitstappie verander die sestienjarige Stanton Steel se lewe in ‘n oogwink.
Alles begin skielik skeef loop. As hy nie van beter geweet het nie, sou hy gedink het iemand wil hom dood hê. Dis eers nadat hy Virtual Rage, die nuwe VR-speletjie gespeel het, dat hy besef die bose karakter Khan bestaan iewers in die kuberruimte van die dorp se rekenaarnetwerk. En Khan gaan alles in sy vermoë doen om wraak te neem…
1 in stock
Perskor
1997
Sagteband in redelike toestand, boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf
Omslag: Douw van Heerden