Description
Uitgegee deur die skrywer
1 Augustus 2020.
Die boek bestaan uit 142 bladsye en 18 kort hoofstukke. 17 van die hoofstukke beskryf lewensgebeure wat die skrywers se welstand uitgedaag het en hulle bied heerlike oplossings vir sulke krisisomstandighede. Die laaste hoofstuk is gebaseer op welstandsinligting wat bekom is uit wetenskaplike artikels en wat in ‘n maklike leesvorm vir die leser aangebied word.
‘n Gesprek in Engels oor die boek kan gevind word op youtube by https://youtu.be/aLgYjqnJsVY

