Kooperasiestories: Die Omnibus /Du Plessis, PG

R160.00

Hierdie Omnibus bevat die 67 kooperasiestories wat reeds verskyn het. Dit sluit dus dié in wat in Kooperasie-stories op Donderdag en Nog kooperasie-stories in boekvorm verskyn het, asook die wat nooit gebundel is nie, maar waarvan sommige deel uitgemaak het van die derde TV-reeks. Ook die laaste storie wat met die afsterwe van die akteur Jacques Loots as huldiging in Rapport verskyn het en die kooperasie-storie-boek toegemaak het, is ingesluit.

Out of stock

SKU: FIKSIE.BAY.021/2/2/21 Category:

Description

Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe eerste druk 1991

Rooi hardebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, boek se blaaie is vergeel maar boek is nog in mooi toestand

Ontwerp: Marc Archleiter