Description
Tafelberg-Uitgewers
Vyfde druk 1973
Hardeband sonder omslag boek nog skoon en netjies, stempel voorin boek, boek se buiteblad het vuil merke op
Waardevolle bundel
R150.00
‘n Keur uit lang Afrikaanse verhalende gedigte:
Martjie – Jan F.E. Cilliers
Trekkersweë – Totius
Oom Gert vertel – C. Louis Leipoldt
Raka – NP van Wyk Louw
Ballade van die eensame seeman – I.D. du Plessis
Shaka – D.J. Opperman
Joernaal van Jorik – D.J. Opperman
Ballade van die bloeddorstige jagter – G.A. Watermeyer
1 in stock
Tafelberg-Uitgewers
Vyfde druk 1973
Hardeband sonder omslag boek nog skoon en netjies, stempel voorin boek, boek se buiteblad het vuil merke op
Waardevolle bundel