Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1987
Hardeband met gekleurde voorblad, boek in redelike toestand, rugkant bo effens verweer (foto), naam van vorige eienaar voorin geskryf
Oorspronklike titel: Do you want to be my friend?
Afrikaans deur Erne Potgieter

