Die man in die maan en ander stories

R60.00

Inhoud:

  1. Die man in die maan – H. de Vos
  2. Die towervroutjie gee raad – M. Pauw
  3. Die aangenome seun – B. Schoch
  4. Swartneus en haar lam – Annie Rorich
  5. Die jagter, die tier en die hasie – F.P.R. Briel
  6. Die geskenk – Anna Mentz

Out of stock

SKU: KIN.CHA.116/6/20 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

MCMLVI

Hardebandboek sonder omslag, baie oud, blaaie is veral bros aan die onderkant van die bladsye en op ‘n hele paar plekke geplak en herstel, skoolstempel in boek, boek het lekker groot letters vir kinders

Storietyd Std. II nr. 11